Hasan Piker

Hasan Piker

Hasan Doğan Piker ( /ˈpkər/ gebore 25 Julie 1991),ook bekend as HasanAbi ( abi wat groot broer in Turks beteken), hy is 'n Amerikaanse Twitch-stroomer en 'n linkse politieke kommentator. Hy was voorheen 'n uitsaaijoernalis en vervaardiger by The Young Turks en het ook as 'n rubriekskrywer by die HuffPost gewerk. Hy is nou tans een van die mees gewilde stroomers, waarvan die meeste op Twitch ingeteken is. Hy bied hy nuus aan, speel 'n verskeidenheid videospeletjies en bespreek politiek vanuit 'n sosialistiese perspektief.[1]

  1. Jackson, Gita (20 Mei 2019). "Socialist Twitch Streamer Says He's Changing Minds". Kotaku. G/O Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2019. Besoek op 9 Augustus 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search